Pragtige Natuurskoon

Pragtige Natuurskoon

Sunday, 16 September 2012

Inligting : vertrektyd, koste ens.

Die uitstappie sal plaasvind vanaf die 3de tot 7de Oktober. Ons vertrek vanaf die hoofhek by Hoƫrskool Goeie Hoop.

Die volgende moet gepak word:
Gemaklike klere, stap skoene en hoed
Beddegoed.
Waterbottel.
Sonbrandroom.
Pen en papier.
Swem klere
Flits.

Pak so lig as moontlik en onthou warm klere !

koste van die uitstappie beloop :
R400/leerder

(Enige Geografie leerder van ander skole is ook welkom bespreek net voor die 1ste Oktober.)

kontak persoon:
Adri Odendaal 0822571200
Grizelda de Vos 0823573572

Roete Na Cathederal Peak

Die link is na 'n roete kaart om presies die roete aan te dui.


http://www.google.co.za/imgres?um=1&hl=en&sa=N&biw=1366&bih=613&tbm=isch&tbnid=ka9Vax1j0EoI7M:&imgrefurl=http://www.sa-venues.com/visit/cathedralpeakhotel/map.php&docid=p6CrB2j_M9xWhM&imgurl=http://www.sa-venues.com/kzn/galleryc/cathedral-map.jpg&w=390&h=280&ei=1R9WUMGYCpOZhQf_xYCABA&zoom=1&iact=hc&vpx=100&vpy=136&dur=3260&hovh=190&hovw=265&tx=124&ty=125&sig=105147828570409615186&page=1&tbnh=107&tbnw=149&start=0&ndsp=21&ved=1t:429,r:7,s:0,i:97

Doel van die uitstapie:

Die doel van hierdie uitstappie is om Geografie leerders 'n gevoel te gee van die werklikheid waarvan hulle net in die klas leer.Hierdie uitstappie word beplan om die ontwikkeling van vaardighede in geologiese observasies, opnames en interpretasie te laat plaasvind asook om die bevordering van respek teenoor die omgewing te bewerkstellig.

Geografie uitstappie.


Kyk watter wonders wag op hierdie uitstappie vir jou..