Pragtige Natuurskoon

Pragtige Natuurskoon

Sunday, 16 September 2012

Doel van die uitstapie:

Die doel van hierdie uitstappie is om Geografie leerders 'n gevoel te gee van die werklikheid waarvan hulle net in die klas leer.Hierdie uitstappie word beplan om die ontwikkeling van vaardighede in geologiese observasies, opnames en interpretasie te laat plaasvind asook om die bevordering van respek teenoor die omgewing te bewerkstellig.

3 comments:

  1. Hierdie is 'n goeie opvoedkundige uitstappie ek is seker die kinders sal dit baie geniet. Dit lyk baie mooi op die foto's. Ek glo almal sien uit daarna!

    ReplyDelete
  2. Ek stem saam Grizelda, die foto's trek nogals 'n mens se aandag.

    ReplyDelete
  3. Die foto`s is baie mooi en die inligting word baie goed deurgegee.

    ReplyDelete